Oosthuizen Familie

Oosthuizen Familie is a Dutch group. Having alot of group type in Facebook: close, open and secret and it is a CLOSED group. There are 12 participants in that group. So people rank it like a Tiny group. 325959347561047 is the identifier of this group with Facebook. Last update is on 2015-02-28 06:43:15.

Halo familie

Ons is besig om 'n familie fees te beplan vir al die nasate van Oupa Piet en Ouma Maxi Oosthuizen en hul 13 kinders. Die group is gestig om in kontak te probeer kom met soveel as moontlik van ons familie omdat ons nie kontak met almal het nie. Add asb enige familie en sprei die woord dat hulle 1 Jan 2016 - 3 Jan 2016 moet oophou!!

Liefde