Witbank / Middelburg - Verkoop, te ruil of maak my 'n aanbod !

Dutch is the main language of Witbank / Middelburg - Verkoop, te ruil of maak my 'n aanbod ! facebook group. It is a CLOSED group. Witbank / Middelburg - Verkoop, te ruil of maak my 'n aanbod ! has 977 members. So it is a Small group. 739766639412885 is the identifier of this group with Facebook. We last updated on 2015-02-28 06:18:39.

Lees asb eers die reëls :
1. Geen dieet pille of middels nie.
2. Geen persoonlike lenings of soort gelyke dienste.
3. Geen werk van die huis af of piramide skemas.
4. Geen vra vir geld of gratis goedere nie (Met ander woorde beudel).
5. Foto by add asb, kontak nommer kan ook help, prys as dit te koop is. Of 'n prys vir naaste offer.
6. Nie werk soek of werk offer nie.


Verder kan jy enige iets van 'n muis tot 'n huis verkoop, solank dit wettig is........

Moet asb dit nie persoonlik vat indien 'n advertensie verwyder word nie. Bump eerder u add met 'n "." as 'n comment.
"Die is 'n koop, verkoop, ruil of maak my 'n aanbod groep".
U kan 'n diens lewer, huis verhuur of iets soort gelyk.
Adverteer gerus herhalende advertensies op een van die ander Witbank groepe.