Laerskool Theo Wassenaar

Dutch is the main language of Laerskool Theo Wassenaar facebook group. It is a CLOSED group. They attracted 87 members. So people rank it like a Tiny group. You can find this group by searching 428517820509718 on Google, Bing or Yahoo. We last updated on 2015-02-28 13:10:14.

Visie
Die mees gesogte laerskool waar die individu sy maksimum potensiaal kan bereik.

Missie
Om ‘n positiewe gesindheid tussen ons skool en sy belangegroepe te kweek.

Om ons posisie volhoubaar te versterk deur kwaliteit opvoeding op alle terreine onder ons leerlinge en personeel aan te moedig.

Om die beste skolastiese, administratiewe en finansiële bestuurspraktyke en stelsels aan te wend om waarde vir geld te verseker.

Om personeel van hoogstaande gehalte te werf en hulle toe te rus met vaardighede en hulpbronne om hoë kwaliteit opvoeding te lewer.

Om ’n veilige ,gedissiplineerde en liefdevolle milieu te handhaaf waarin ons leerlinge en ons personeel hul beste kan lewer.

Waardes
Eerlikheid
Teenoor ons kollegas, onderwysers, leerlinge en die gemeenskap.

Respek
Vir onsself, medemens, skool en sy embleem.

Lojaliteit
Teenoor ons skool en mekaar.

Verantwoordelikheid
Teenoor ons skool en pligte.

Professionalisme
Hoe ons onsself handhaaf by die skool en in die samelewing.