Kom ons praat Wild

Kom ons praat Wild is a Dutch group. Having alot of group type in Facebook: close, open and secret and it is a CLOSED group. Kom ons praat Wild has 1,159 members. So it is a Medium group. 648646385244664 is the identifier of this group with Facebook. Last update is on 2015-02-20 20:30:08.

GEEN ADVERTENSIES OF KOOP OF VERKOOP VERSOEKE WORD HIER TOEGELAAT NIE! HIERDIE IS UITSLUITLIK 'N INLIGTINGS BLAD!
Hierdie forum is gestig om oor alle wild en wildbehoeftes te kommunikeer , Debateer en oplossings te vind vir alledaagse probleme soos ondervind in die wildbedryf ten opsigte van siektes; kampstelsels ens. Hier deel ons staaltjies; fotos van kleurvariasies en sommer net van alle wild jy met ander wil deel, en gebeure waarby elke persoon in die wildbedryf kan baat en kan elkeen vrylik sy mening lig oor die gebeure in die wildbedryf tans. Alle lede wat enige iets anders deel as inligting sal verban word. Welkom by Kom ons praat Wild!