Katte en hul dinge

Katte en hul dinge is a N/A group. Having alot of group type in Facebook: close, open and secret and it is a CLOSED group. They attracted 7,695 members. So it is a Large group. You can find this group by searching 222338714456872 on Google, Bing or Yahoo. We last updated on 2015-03-18 04:06:49.

Baie welkom!

Hier gesels ons oor ons katte, hul oulikhede en eienaardighede en spog ons met hul fotos.

Vra gerus vrae aan lede van die groep en enige raad is baie welkom. Onthou net raad wat jy volg is op eie risiko.

Jammer, maar geen adverteerders en advertensies van dinge wat niks met katties te doen het of enige geldinsamelingsveldtogte sal toegelaat word nie.

Indien julle die groep beskou as 'n platform om te preek oor telers en sterilisasies, is julle op die verkeerde groep. Gebruik asseblief jou eie muur daarvoor. Ons weet almal wat die verantwoordelike ding is om te doen, maar moet dit nie in mense se kele afdruk en hulle dan aanvat as hulle katte kleintjies het nie.

Lede wat ander lede verbaal "aanval" sal sonder verduideliking van die groep verwyder word.

Geniet dit!