Middelburg Diere: Verlore of Gevind

Middelburg Diere: Verlore of Gevind is a Dutch group. Having alot of group type in Facebook: close, open and secret and it is a CLOSED group. They attracted 3,377 members. So it is a Medium group. 309748762455988 is the identifier of this group with Facebook. 2015-02-28 06:17:23 is the closest date we have information about it.

LET OP ASSEBLIEF!!!
!!!!!GEEN ADVERTENSIES WAT NIKS TE DOEN HET MET DIERE SAL MEER TOEGELAAT WORD NIE!!!!!

Almal wat lief is vir diere en wil graag iets sê of vra, is welkom! Ons almal is hier om vir ons diere beter te sorg!
Ek vra net om nie lelik met mekaar te wees nie, kras taal te gebruik nie en mekaar af te kraak nie! Almal het hul eie opinies en as dit nie 'n moi opinie is nie om dit eerder vir jouself te hou!
Enige honde, katte, slange, spinnekop, voëls, muise en hamsters, ape en visse teellers is welkom om hul ondervinding en kennis met ons te deel! Dit sal BAIE welkom wees as julle sal inligting deel!
Almal wat kleertjies maak vir ons kinders is welkom om advertensies te plaas!
Almal wat hotelle of verblyf plek het vir ons kinders is welkom om hier te adverteer!
Almal wat iets het wat hul verkoop aan ons eienaars, vir ons kinders, is welkom om hier te adverteer!

WELKOM BY MIDDELBURG DIER: VERLORE OF GEVIND