Slegte Diens in Middelburg

Dutch is the main language of Slegte Diens in Middelburg facebook group. It is a CLOSED group. Slegte Diens in Middelburg has 2,355 members. So people rank it like a Medium group. You can find this group by searching 501822356512652 on Google, Bing or Yahoo. We last updated on 2015-02-28 06:19:20.

Die groep is daar om ons mede Middelburgers in te lig oor die plekke wat swak diens gee in Middelburg. Hoopelik sal hulle dan sien wat die mense van hulle diens dink en dit probeer regstel.

Indien jy 'n besigheid op die groep noem, moet jy asseblief ook die rede gee hoekom jy sê hulle diens was swak.

Sit asseblief altyd eerste die besigheid se naam en dan die rede.

Enige persoon of besigheid wat produkte hier adverteer om te verkoop of hulle dienste aanbied sal uit die groep verwyder word!!!!!!!